"Romantic, Striking, Breathtaking & Atmospheric!"
Weddings, Events, Functions & Any other party...
Making your dream day a reality... no matter where it takes us.

NG Kerk Augrabies

Hiermee wil die NG KERK Augrabies julle graag hartlik bedank vir jul onbaatsugtige liefde teenoor die kerk. Dankie vir die tent wat jy elke jaar vir ons kosteloos kom opsit en afhaal. Dit skep so ‘n lekker warm atmosfeer tussen die basaargangers.

NMS NG KERK Augrabies